Johan Maurits

Johan Maurits van Nassau-Siegen
Johan Maurits van Nassau-Siegen
Gebore17 Junie 1604
Sterf20 Desember 1679
NasionaliteitNederlands
TitelGraaf/Vors van Nassau-Siegen
Termyn1623–1679
VoorgangerGeorge Frederik
OpvolgerWillem Maurits
Ouer(s)Jan VII van Nassau-Siegen
Margaretha van Holstein-Sonderburg

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Johan Maurits (Dillenburg, 17 Junie 1604Bergendaal, 20 Desember 1679), ook bekend as de Braziliaan, was van 1606 tot 1652 Graaf en daarna tot 1679 vors van Nassau-Siegen en goewerneur-generaal van Nederlands-Brasilië. Willem van Oranje was die oom van sy vader.

Maurits is veral bekend as die verligte en suksesvolle bestuurder van Nederlands-Brasilië en as 'n meester van openbare betrekkinge het hy bewondering by sy tydgenote afgedwing met sy vele suksesse.

Nadat hy teruggekeer het van Brasilië het hy weer in diens getree van die Nederlandse State-Generaal en is gesekondeer in diens van die keurvors van Brandenburg, 'n groot bewonderaar van die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande. In die middel van die sewentiende eeu was hierdie land die modernste staat ter wêreld en die vooruitstrewende keurvors beskou die jong Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande in verskillende opsigte as voorbeeld vir moderne bestuur. En Johan Maurits was hierin sy mentor.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search